Gert Vlok Nel – Beautiful In Beaufort Wes chords
Chords:
AEn jy was beautiful in beaufort wesEn ek was so verskrik, verskriklik life vir jouE En jy het op grafte en op treineAFord Fairlain - lain - lain se agterseats gevryEn nou is jy en jou man both computor analystsE AEn laas winter you tried to slit your wrists en nou skryf jy vir myEk kan nie meer slaap nie, Nie meer lag nieENie meer iets vir jou sing nieANooit ooit weer vir my soen nieEn mooi mooi mooi was jou woorde ook Terwyl jy menthol sigarette rookEEn daai sweet sweet dinge vir my sêATerwyl jy sweet sweet in my arms lêEn die presiese woorde het ek presies vergeetE AEk onthou net die rook en die sweet in beaufort wesEn jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress Nie meer slaap nie, nie meer lag nieENie meer iets vir mekaar doen nieANooit ooit weer vir jou soen nieEn dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot Maar jy't een aand skielik vir my weggestootEEn in die rear view mirror jou gesig gekykAEn gesê "miskien moet ek gelukkiger lykDaardie aand kon ek nie aan die slaap raak nieEEn ek het gevoel hoe my hart losruk uit my lyfAEn soos 'n roeiboot in die rivier af dryfEn kon nie meer slaap nie, nie meer lag nieE Nie meer iets ooits reg doen nieANooit ooit weer vir jou soen nieBekfluitjie gedeelte En die laaste herhinnering waar oor ek sing Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ryETo an-der-kant die ding dong gongAVan die breakfast waiter in die gang verbyEn dit was my wake up call my lifeEJy't gesê wees asseblief life vir myAMaar ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woonEn ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,ENie meer so iets doen nieANooit ooit weer vir jou soenBekfuitjie gedeelte (sing die volgende op een toonhoogte)ANie meer slaap nie, nieAMeer lag nie, nieAMeer so iets doen, nieANooit ooit weer vir jou soen