Bok Van Blerk – Kaplyn chords
Chords:
KaplynFTussen bosse en bomeDmTussen grense wag ons almal vir moreBbMaar op agtien was ons almal verloreFHoe kan ons verstaanFEn wie weeg nou ons leweDmnet God alleen weet waaroor on beweBbWant op agtien wou ons almal net leweCNet een slag toe was jou lewe verbyKoor:FRoep jy na myCRoep jy my terug na die kaplyn my vriendDmDeur die jare het die wereld gedraaiBb CToe ons jonk was hoe sou ons dit kon raaiFSoek jy na myCSoek jy my nou in die stof en jou bloedDmJy’t gese jy hoor God na jou roepBb CToe’s dit als verbyNa al hierdie jare Ver verlore dryf ons rond in ons dade Net soldate leef met grense se skade Hoe kan ons verstaan Want daai bos vreet ons spore In die donker bos was broerders gebore In die donker saam gebid vir ‘n more Met net een slag toe was jou lewe verby Koor: Roep jy na my Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en nie gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wouFEn by daai mureDmStaan ek vir ureBbMaar waar’s jou naam nou my vriendBb BbKan hul nie verstaanCJong soldate vergaanCSonder rede dra hulle die blaamKoor:GRoep jy na myDRoep jy my terug na die kaplyn my vriendEmDeur die jare het die wereld gedraaiC DToe ons jonk was hoe sou ons dit kon raaiWaar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en nie gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou En by daai mure Staan ek vir ure En by daai mure Staan ek vir ure