David Kramer – Krisjan Swart chords
Chords:
David Kramer Krisjan SwartDO Bo kant die stasieA DDaar woon Kris Jan SwartG D A DTus-sen die spoorweg en die na-sio-na-le-padD Op die muur van sy stoepA D Hang die horings van 'n bokG DIn sy agterplaas groei perske boomA D Langs groot ou duiwe hokG DOp daai duiwe is hy so trotsA DHulle maak sy hart so blyG DWant die silwer bekers op sy pel (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie)A DDit staan so in 'n ryG DJa hy is Kris Jan SwartA DHy's wyd en syd gekenG DVir sy duiwe wat so vinnig vliegA DEn pryse vir hom wenDNou krisjan se vrouA DIs lekker rond en vetG DIn haar hare dra sy kurlersA D In haar mond 'n sigaretD Pantoffels aan haar voeteA DKook sy mos konfytG DMet haar een oog op die tuinjongA DWie die agterplaas natspuitG DO daai vrou is hy so trotsA DJa sy maak sy hart so blyG DAl is sy nie jonk nieA DKan sy nog lekker vryG DJa sy is Wilmiena SwartA DHulle ken haar 'n wyd en suidG DVir haar melktert en mosbolletjiesA DHaar beroemde boer beskuitD A DNou Kris Jan se dogter's met 'n prokereur getroudG DEn hy het vir haar 'n groot wit huisA DIn Riebeech park gebouDEn die kaggel in die sitkamerA DIs mooi met klip versierG DEn 'n skildery van die tafelbergA DHang hoekal teen die muurG DOp daai dogter is hy so trotsA DSy maak sy hart so blyG D Al is sy nie mooi nieA DHet sy haar man gekryG DJa sy is Johanna SwartA DSy's die vrou van die prokereurG DEn haar lippies en haar vingernaelsA DIs dieselfde bloed rooi kleurDNou Kris Jan se seunA DIs 'n lekker fris gebouG DMaar sy stem is 'n bietjie hoogA DSy broek is 'n bietjie nouD Sy hare dra hy lankA DEn hy speel ook die kitaarG DEn 'n Kris Jan vra sy vrouA D"waar kom die seun vandaan?"G DOp daai seun is hy nie trots nieA DHy maak sy hart so seerG DKan ek tog sy pa weesA D Wil Kris Jan redeneerG DO hy is Kris Jan SwartA DO hy het ook sy pa se naamG DMaar sy hare en sy kitaar speelA DDie maak sy pa so skaamDO bo kant die stasieA DDaar woon die swart gesinG DEn 'n Kris Jan drink net brandewynA GWilmiena drink net ginG DHulle sit daar op die stoepA DIn die skemerlig so flouG DEn hulle kyk hoe vlieg die duiweA DSirkels teen die blouG DJa hulle sit daar op die stoepA DIn die skemerlig so flouG DEn hulle kyk hoe vlieg die duiweA DSirkels teen die blou