Die Tuindwergies – Kopskudkinders chords
Chords:
Song: Kopskudkinders Artist: Die Tuindwergies Tabbed by: OnsWeetMos Tuning is standard: E A D G B e Luister na die liedjie vir die strumming patroon. Die liedjie word met n capo gespeel in die music video en met minder bekende chords. Hierdie weergawe is baie meer eenvoudig en klink net so goed as jy kan sing en strum en nie n capo het nie.C G F F C Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewenG F F C maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erkenG F F C Jy was al een wat wou deelneemG F F jy was al eenC F Mense verander nooit werklik nieAm F Dis omstandigheid en menslikheidG F C wat my forseer om so teen die res te besluitC G Ek het al lankal vrede gemaakF Ek het deel van al daai kinders geraakC G F F C Intelligensie is gevaarlik werklik dit isG F F C Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevindG F F jy het die vraagteken soveel meerC G F F C produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staanG F F C So onophoudelik volgens die stamboom opregG F F C maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte regC G Ek het al lankal vrede gemaakF Ek het deel van al daai kinders geraakC F Ek het al lankal vrede gemaakAm Ek het deel van al daai kinders geraakF C vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan SkudF C F af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donkerC F as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd geld seep en sigaretteAm is aan ons kant werklik minF maar ons sal nogsteeds jou volk se lofliedC F meer op noot kan singC F Ons moet meer kopskud-kinders bringC F Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing lieflingC F maar vir eers moet ons twee net deurnagF C Om die wêreld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bringF en dat ons wel laaste sal lag---------------------------------------------------------------- Deur: OnsWeetMos http://twitter.com/DieTuindwergies http://www.last.fm/music/Die+Tuindwergies http://www.facebook.com/groups/52006482498/ http://www.youtube.com/user/DieTuindwergies