Helmut Lotti – Sarie Marais chords
Chords:
[Verse 1]F GMy Sarie Marais is so ver van my hart,C Fmaar'k hoop om haar weer te sien.F GSy het in die wyk van die Mooirivier gewoonC FNog voor die oorlog het begin.[Chorus]B FO bring my t'rug na die ou Transvaal,Cdaar waar my Sarie woon.FDaar onder in die mieliesGby die groen doringboom,C Fdaar woon my Sarie Marais.[Verse 2]F GEk was so bang dat die Kakies my sou vangC Fen ver oor die see wegstuur.F GToe vlug ek na die kant van die Upington se sand,C Fdaar onder langs die Grootrivier.[Chorus]B FO bring my t'rug na die ou Transvaal,Cdaar waar my Sarie woon.FDaar onder in die mieliesGby die groen doringboom,C Fdaar woon my Sarie Marais.[Verse 3]F GDie Kakies is mos net soos 'n krokodillepes,C Fhulle sleep jou altyd water toe.F GHul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip,C Fdie Josie weet waarnatoe.[Chorus]B FO bring my t'rug na die ou Transvaal,Cdaar waar my Sarie woon.FDaar onder in die mieliesGby die groen doringboom,C Fdaar woon my Sarie Marais.[Verse 4]F GVerlossing het gekom en die huis toe gaan was daarC Fterug na die ou Transvaal.F GMy lieflingspersoon sal seker ook daar weesC Fom my met 'n kus te beloon.[Chorus]B FO bring my t'rug na die ou Transvaal,Cdaar waar my Sarie woon.FDaar onder in die mieliesGby die groen doringboom,C Fdaar woon my Sarie Marais.B FO bring my t'rug na die ou Transvaal,Cdaar waar my Sarie woon.FDaar onder in die mieliesGby die groen doringboom,C Fdaar woon my Sarie Marais.