Jo Black – Die Lig chords
Chords:
[Intro] B E G#m F# [Verse 1]B Vrees bepaal jou nieE Sterk is wie jy isB Jou lewe het dit al bewysDonker draaie komE Die lewe stamp jou omB Jy sal weier om te lêG#m F# E F# Luister wat jou hart wil sê[Chorus]B Staan net opVoel die bloed deur jou are klopE Dis net jy wat jouself kan stopG#m F# Skree dit uit … kom wees die ligB In die donker nagBrand ons vuur vir die hoop wat wagE 'n Lighuis wat op die rotse staanG#m F# Skree dit uit … kom wees die lig[Verse 2]B Maak jou eie padE Gaan waar niemand gaanB Jou hele lewe wag op jouIn jou teenwoordigheidE Moet die vrees verdwynB Wees die lig wat aanhou skynG#m F# E F# En dryf die donker ooral uit[Chorus]B Staan net opVoel die bloed deur jou are klopE Dis net jy wat jouself kan stopG#m F# Skree dit uit … kom wees die ligB In die donker nagBrand ons vuur vir die hoop wat wagE 'n Lighuis wat op die rotse staanG#m F# Skree dit uit … kom wees die lig(Solo) [Chorus]B Staan net opVoel die bloed deur jou are klopE Dis net jy wat jouself kan stopG#m F# Skree dit uit … kom wees die ligB In die donker nagBrand ons vuur vir die hoop wat wagE 'n Lighuis wat op die rotse staanG#m F# Skree dit uit … kom wees die lig(Outro)