Laurika Rauch – Mannetjies Roux chords
Chords:
Laurika Rauch - Stuur groete aan Mannetjies Roux ------------------------------------------------ Bb F7 Bb Eb Bb F7 BbBb Eb BbMy oom se motor is 'n ou masjienF7 Bb F7Hy maak dit vol met dieselienBb Bb7 Cm/EEn hy sing in die strate as hy ons kom sienBb F7 BbMy oom is oud en ek is skaars dertienBb Eb BbMy oom drink koffie en my tannie teeF7 Bb F7Ek vra oor die reën en hy sê "Ja nee"Bb Cm/E Ek hy drink soet koffie met sy een oog toeBb F7En hy praat weer oor die drie van Mannetjies RouxBb Eb Bb O, stuur ons net so 'n bietjie reënF7 BbMy oom het 'n tenk vol dieselienBb EbEn seën my pa en seën my maBb F7 BbEn my oom op sy plaas in AfrikaOom het gesukkel op 'n plaas Want die son was te warm en die reën te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande vaal En sy oë grou O, stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika As jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux O, stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika