Pieter Smith – Tv Keurspel chords
Chords:
[Verse 1]G DHasie kwassie groot lawaai hardloop dat dit barsAm D GMaar Skillie het die geelwortels oor sy pad gesaaiG AmHasie vreet hom trommeldik en raak toe aan die slaapG D GEn Skillie word organiseerderssport se eerste kandidaat[Chorus 1]G DOns kyk na Haas Das se nuuskas - vroegaand net na sesAm D Am GOns kyk na Haas Das se nuuskas - dis die grootste pretG G7 COns kyk na Haas Das se nuuskas - groot en klein kyk saamD C D GAl die nuus uit Diereland bring Haas Das vanaand[Verse 2]A EPiet Muis het die laat berig laataand ingebringBm E ADie stoeigeveg op Leeupark is maar net die dingA BmDroster, die renoster het vir Krokkie uitgedaagA E AMaar niemand weet Ou Krokodil gaan 'n masker dra[Chorus 2]A EOns kyk na Haas Das se nuuskas - vroegaand net na sesBm E Bm EOns kyk na Haas Das se nuuskas - dis die grootste pretA A7 DOns kyk na Haas Das se nuuskas - groot en klein kyk saamE D E AAl die nuus uit Diereland bring Haas Das vanaandE D E A AmJa Al die nuus uit Diereland bring Haas Das vanaand[Bridge] D C x8 D [Chorus 3]G DTrompie en die BoksombendeA G DDis Blikkies, Dawie, Rooies en Boesman die brakG DDaar kom Trompie en die BoksombendeA G DMet ingeduikte skoene en 'n kettie in die sakA G DMet ingeduikte skoene en ‘n padda in die sak[Verse 3]DKwaggaberg se hoofstraat ken die BoksombendeG DVir allerhande kattekwaad is hul daar ‘n legendeDBlikkies kou sy grassie, klein Dawie is die slimkopG DEn Rooie wil sy groottoon roer, maar sy ander tone roer ook[Chorus 4]G DTrompie en die BoksombendeA G DDis Blikkies, Dawie, Rooies en Boesman die brakG DDaar kom Trompie en die BoksombendeA G DMet ingeduikte skoene en 'n kettie in die sakA G DMet ingeduikte skoene en ‘n padda in die sak[Bridge]GPa pappa pa pappa paD Cpa pappa pa pa pa pa paGPa pappa pa pappa paAm Dpa pappa pa pa pa pa paCPa pappa pa pappa paG EPa pa pa pa pa paaAmPa pappa pa pappa paD GPa pa pa pa pa paaa[Verse 4]C GHeidi, Heidi, jou wêreld is in die bergeCHeidi, Heidi, dis jou tuiste en jou gelukC7 FSonskyn dae in die berge van SwitserlandC G CHeidi, Heidi, laat jou glimlag nooit verdwynF C A G CHeidi, Heidi, jy bly ons lieflings kind[Bridge]D E A E A DWaars my tanne[Verse 5]EHout kabouter,G#mjy’s ‘n stouter,A C#mJy laat jou tog so maklik vang.A F#en raak dan altyd vreeslik bang,Bjou klein kalant.[Verse 6]EWie’s jou maatjie,G#mplat poot vaatjie,A C#mhaar naam is Gina en sy kwaak.A F#As jy vir haar dit moeilik maak,BJou klein kalant.F#m B EPi-no-chio,F#m B EPi-no-chio