Ricus Nel – Boerepompie chords
Chords:
[Intro]A E7Hier op my stoep raak dinge pure plaasE ADie honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy[Verse 1]AHey Ricci, daar is lekker dinge daar buiteASoos daai dames met die kuiteEEk het alles wat ek wil hêEMet my vroutjie wat langs my lêAMaar in die pubs en die klubs is waar die aksie wagAEn oppie hoek van die straat is waar die Mustang staanEOns dans sommer in die skuurEIn die stad is brandewyn te duurD AMaar die plaas is stil. Maar dis lekkerE AJy moet koeie melk. Maar dis lekkerD AEn daar's nie Uber nie. Check my trekkerEMaar ek like jou konsertinaJa, die girls like dit ook [Chorus 1]AAlmal like van 'n boerepompieAHaal die krismiswurm uitEAlmal like van 'n boerepompieELaat die donkielong jou bytAAlmal like van 'n boerepompieDIn die stad of op die plaasEWant 'n boerepompie gee nie om nieEIs nie kort of rond nieAJy gaan lekker dans[Verse 2]AHey Snottie, dis net geboue en ruiteANou waar's daai girls met die kuite?ENee hulle jol eers net na tienEDan gaan jy lekker lywe sienANee oppie plaas slaap ek agtuur, dan's dit ligte uitAEn vieruur is ek op dan eet ek boerebeskuitEOns gaan twee uur more oggend eers waaiEEn dan gaan stamp ons gou 'n garage-pieD ADie liggies is te veel. Maar dis lekkerE ADie geraas maak my mal. Is lekkerD AWaar's die haan wat kraai? Hy smaak lekkerEAg man check my konsertinaJa, ek like hom ook [Chorus 2]AAlmal like van 'n boerepompieAHaal die krismiswurm uitEAlmal like van 'n boerepompieELaat die donkielong jou bytAAlmal like van 'n boerepompieDIn die stad of op die plaasEWant 'n boerepompie gee nie om nieEIs nie kort of rond nieAJy gaan lekker dans[Bridge]D'n Bietjie trekA'n Bietjie stootE ALaat die krismiswurm wikkel op jou skootD'n Bietjie inA'n Bietjie uitE ALaat die donkielongkielong jou lekker kryOee dis lekker [Chorus 3]AAlmal like van 'n boerepompieA'n Pompelompe lompieEAlmal like van 'n boerepompieE'n Pompelompe lompieAAlmal like van 'n boerepompieDIn die stad of op die plaasEWant 'n boerepompie gee nie om nieEIs nie kort of rond nie[Chorus 4]AAlmal like van 'n boerepompieAHaal die krismiswurm uitEAlmal like van 'n boerepompieELaat die donkielong jou bytAAlmal like van 'n boerepompieDIn die stad of op die plaasEWant 'n boerepompie gee nie om nieEIs nie kort of rond nieAJy gaan lekker dansEWant 'n boerepompie gee nie om nieEIs nie kort of rond nieAJy gaan lekker dans[Outro]ARicci my bra, ons is eintlik maar die selleAweh Snottie Aweh